Wat is geld ? | Ep. 6

Wat is geld ? | Ep. 6

Desde: Goosenomics
1 0 hace 4 meses
In episode 6 skop Ruan met 'n nuwe ekonomie reeks af, met die doel om sin te probeer maak van hierdie deurmekaar wêreld. Die eerste episode van die reeks handel oor geld. Geld is 'n sosiale verskynsel wat handel vergemaklik, maar is dit al? Ruan praat oor Milton Friedman se Ysland van Jap voorbeeld, sowel as ander voorbeelde waar geld 'n integrale rol in die mens se lewe speel, en dus die moderne samelewing bymekaar hou.

Vir meer Goosenomics, volg die skakels hieronder:

Apple: ... Más informaciones

Síguenos en Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crear un podcast - New York, NY
Help